ASI ‘n Volledige Gids Tot Die Slange Van Suider-Afrika Boek

R409

BUY NOW, PAY LATER
Happy Pay Button
No Deposit. Only R205 on your next two paycheques. Interest free. Learn More.

Hierdie breedvoerige en omvattende gids tot die 151 inheemse slange in Suid-Afrika dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag.

In stock

Fast delivery directly to your door!

  • Check Mark Satisfaction Guaranteed
  • Check Mark After Sales Service
  • Check Mark Secure Payments
SAFE CHECKOUT
  • Visa Card
  • MasterCard
  • PayFast Secure Checkout
SKU: 101-001-002 Category:

ASI ‘n Volledige Gids Tot Die Slange Van Suider-Afrika Boek

Hierdie breedvoerige en omvattende gids tot die 151 inheemse slange in Suid-Afrika dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag. ‘n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is nou in sy tweede uitgawe en is ten volle opgedateer om ten minste 11 nuut ontdekte en 30 her-klassifiseerde spesies en sub-spesies in te sluit.

Nuwe inligting gebasseer op internasionale wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif. Kenmerke van die nuwe uitgawe: Spesies se beskrywings word vergesel van volkleur foto’s; Eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar; ‘n Aparte ‘Kyk uit vir’ blokkie help om spesies in die veld gou te identifiseer; Hoofstukke oor klassifikasie en identifikasie, aanhou van slange, en die voorkoming en behandeling van slangbyte vul die inligting aan.

Hierdie gebruikers-vriendelike gids is onmisbaar vir herpetoloë, slang-entoesiaste, stappers, tuinmakers en kampeerders, of enigiemand wat meer wil weet van hierdie fassinerende reptiele.

Ook beskikbaar in Engels

SPECIFICATIONS

Skrywer: Johan Marais
Titel: ‘n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika
ISBN: 9781868729333
Formaat: Sagteband
Publikasiedatum: Augustus 1999
Uitgewer: Struik Nature
Bladsye: 312

Brand

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.